Download your FREE digital Camp and Live Guide or Kamp en Leef Gids here!
close [X]

Bergkwagga Nasionale Park Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Mountain Zebra National Park - SanParks |  Date posted:  | Impressions: 35070   71

Bergkwagga Nasionale Park - Cradock, Oos-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord

Die steil hoogtes van die Bergkwagga Nasionale Park se Bankberg omring golwende vlaktes en diep valleie en het ‘n verruklike toevlugsoord vir die Kaapse bergkwagga geword. Leeus en jagluiperds is die primêre roofdiere. Ander soogdiere wat hier aangetref word sluit elande, swartwildebeeste, swartrenosters, buffels, rooihartebeeste en gemsbokke in. Rooi-ribbokke en en vaal-ribbokke kom dikwels in die hoër gebiede voor.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Mountain Zebra National Park - SanParks
033 326 1370
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News